Requirements: English
Company: Stellenbosch University
Region: Bellville, frica do Sul
Die posbekler sal primr gesetel wees by die Brooklyn Chest Hospitaal, Kaapstad, maar dit sal van die kandidaat verwag word om weeklikse vergaderings by die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg kampus by te woon; - Onderneem van onafhanklike reis na omliggende gesondheidsorg fasiliteite; - Insameling van pasint kliniese uitkoms data van lers vir verdere studies; - Periodieke insameling van pasint monsters (bv. Sputum, bloed, hare); - Die vermo h om onafhanklik te werk en effektief en professioneel met ''n wye verskeidenheid van gesondheidswerkers te skakel (van vakleerlinge tot senior geneeshere; - Noue samewerking en handhawing van goeie verhoudings met ander navorsingsverpleegsters, kliniekpersoneel, veldwerkers, studie dokters en laboratorium personeel; - Kordinering met die kliniese en laboratorium spanne; - Akkurate vaslegging van pasint inligting op rekenaars en elektroniese tablette met aandag aan detail; - Skakeling met gesondheid fasiliteit personeel en ander samewerkende navorsingspanne; - Uitvoering van verskeie administratiewe take wat verband hou met die navorsingstudies.- Primarily based at Brooklyn Chest Hospital, Cape Town, but also attend weekly meetings at Stellenbosch University Tygerberg Campus; - Travel independently to surrounding health care facilities; - Collect patient clinical outcome data from folders for ongoing studies; - Periodically collect patient specimens (e.g., sputum, blood, hair); - Be able to work independently and liaise efficiently with a broad range of health workers and in professional manner (from trainees to senior physicians); - Work closely and maintain good relations with other research nurses, city clinic staff, field staff, study clinician and laboratory staff; - Coordinate with the clinical and laboratory teams; - Capture patient information into computers and electronic tablets accurately with high attention to detail; - Liaise with health facility staff and the other collaborating research teams; - Perform various administrative tasks related to our studies.- Registrasie as professionele verpleegkundige by die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging; - Ten minste twee jaar relevante ondervinding; - Die vermo om probleme onafhanklik en effektief op te los; - Doelgerigtheid; - Rekenaargeletterdheid (MS Word en Excel); - Goeie interpersoonlike vaardighede; - ''n Geldige bestuurslisensie. - Goeie geskrewe en mondelingse kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels; - Verseker pasint vertroulikheid.- Registration with the South African Nursing Council as professional nurse; - At least two years applicable experience; - The ability to solve problems independently and effectively; - A goal-oriented disposition; - Computer literacy (MS Word and Excel); - Sound interpersonal skills; - A valid driving license. - Good written and oral communication skills in English and Afrikaans; - Maintain patient confidentiality.- Werksondervinding in ''n navorsingsomgewing; - Vorige ondervinding in TB navorsing; - Opleiding op Goeie Kliniese Praktyk (GCP); - Werksondervinding in klinieke of hospitale in Kaapstad; - Eie vervoer.- Experience of working in a research environment; - Previous experience in TB research; - Training on Good Clinical Practice (GCP); - Experience working in clinics or hospitals in Cape Town; - Own transport.